Swart Geweefde Nguni T-Hemp (3XL tot 5XL)Ons 3XL tot 5XL word ongelukkig nie vervaardig in Suid Afrika nie om die produkte koste effektief te behou vir ons kliente maar is gemaak van 'n uitstekende 165gsm materiaal (Moet nie bekommer nie, ons hemde kom nie van China af nie) Gemaak uit 'n ho kwaliteit materiaal Materiaal 100% Katoen Gemaklike Snit (Nie Slim Fit nie) Drukwerk Skermdruk Ons ontwerpe word per skermdruk tegniek gedruk op die T Hemde om kwaliteit te verseker
Shopping security
Each payment you make on thelockerguy is secured with strict SSL encryption and PCI DSS data protection protocols